NEFF sal nie met owerhede vandag vergader nie… borgaansoek duur voort

Freedom Fighters. Dit is reeds verlede week beslis maar, na Donderdag en Vrydag se chaos by Windhoek se China Town en die arrestasie van die party se leiers, wie se borgaansoek tans in die laerhof in Katutura aan die gang is, is die vergadering afgeskaf. Khomas polisiebevelvoerder kommissaris Ismael Basson is aan die woord.

 Intussen het Michael Amushelelo borg aan landdros Masule Kwezi van 1 000 Namibiese dollar aangebied. Plaaslike media het vanoggend berig sy bates beloop tussen 1 en 5 miljoen Namibiese dollar.