NEFF-manne se saak eers 14:00 in die hof

Die saak van die twee NEFF-leiers Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma, saam met ses ander is tot twee-uur uitgestel. Regslui vir die groep wil die klagtes bestudeer wat eers in die hof aan hulle voorgelê is. Intussen sê die leier van die PDM-party, McHenry Venaani, wat ook by die verrigtinge is, die regering en ander rolspelers tafel toe kom om die uitdagings op te los.