NEFF lê klag teen Geingob by ombud

Die Namibian Economic Freedom Fighters het ‘n formele klagte teen President Hage Geingob by die ombud, Basilius Dyakugha ingedien. Die party wil hê Dyakugha moet ondersoek instel na Geingob se rol in die ondersoek en beweerde toesmeerdery na die diefstal van 4 miljoen Amerikaanse dollar by die plaas van die Suid-Afrikaanse president, Cyril Ramaphosa. Die party se adjunkpresident Kalimbo Iipumbu…