Ndeitunga herdenk vandag sy 60ste

Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga herdenk vandag sy 60ste verjaarsdag. Hy sal binnekort aftree nadat hy in 2005 in die pos aangestel is. Hy het vroeër vanjaar, in Februarie, met die media gepraat en sê hy sien uit na sy aftrede.