NBC-werkers wag op Hage

Die werknemers van die nasionale uitsaaier staak sedert 22 April en tot op hede, is daar nog geen oplossing nie. Ihana Mbaha, werknemer by die NBC en die skakel tussen die werkers en die Napwu vakbond sê daar is niks nuuts op te rapporteer nie. Hy voeg by dat hulle wag vir terugvoer van President Hage Geingob.