Geblikte leeus: nog reaksie

Die diereregte-drukgroep Four Paws South Africa verwelkom die aanbevelings in ‘n verslag oor onder meer die beleid, regulering en praktyke rakende kwessies soos die jag van, handel in en teling van diere in aanhouding. ‘n Hoëvlakpaneel beveel in die verslag aan dat Suid-Afrika nié leeus in aanhouding mag teel, aanhou of hul produkte kommersieel mag gebruik nie. Die Direkteur van Four Paws SA, Fiona Miles, sê hulle sien daarna uit om die hele verslag te lees:

Kim da Ribeira van die Outraged South African Citizens Against Poaching sê intussen hulle verwelkom die aanbevelings: