NBC maak meer geld as sy kompetisie – Similo

Die parlementêre staande komitee op openbare rekenings vergader vandag met die nasionale uitsaaier, die NBC. Die korporasie se direkteur-generaal Stanley Similo sê hulle maak meer geld as die besighede wat met hulle probeer kompeteer…