NBC: fout lê by bestuur en personeel

Die bekende Ekonoom van Unam, Dr Omu Kakujaha Matundu is van mening dat die NBC nie ‘n kommersiële entiteit moet wees nie en moet, soos tans die geval is, geklassifiseer bly as ‘n openbare uitsaaier. Die personeel vergader op die oomblik met die korporasie se bestuur in ‘n poging om ‘n oplossing te vind. Intussen sê Kakujaha-Matundu beide die werkers en bestuur het fouteer.