NBC-betoging tans by parlementsgebouMay 12, 2021

Die betoging deur NBC-werkers en ondersteunende vakbonde is tans buite die parlementsgebou in die hoofstad. Hulle is toegang na die perseel geweier. Hulle wil ‘n petisie oorhandig maar eis dat die Speaker of Eerste Minister dit ontvang.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *