Navo moet sy aanslag op sy oostelike grens aanpasJune 29, 2022

Die Britse eerste minister Boris Johnson, wat tans by die Navo-beraad is in Madrid, Spanje, sê Navo bespreek nie net hoe om die Oekraïne te ondersteun nie maar ook, hoe Navo sy aanslag op sy oostelike grens moet aanpas.