NaTIS se probleme opgelosOctober 22, 2021
Die probleem by die NaTIS-kantore landswyd is opgelos en die stelsel is weer aanlyn. Dit was vroeër af as gevolg van ‘n kragonderbreking wat skade aangerig het. Hileni Fillemon, woordvoerder van die Paaie-owerheid sê die kwessies is opgelos.