NaTIS in noordelike indstrieel vandag gesluit

Die Namibiese Paaie-owerheid sê sy NaTIS-kantoor in die noordelike industriële gebied is vandag gesluit om gereinig te word. Die owerheid sê hy het groot uitdagings met Covid-infeksies, ook as gevolg van talle lede van die publiek wat die kantoor moet besoek. Die kantoor in Talstraat is oop vir die publiek en die kantoor in die noordelike industriële gebied sal Maandag weer oopmaak.