Nasionale Vergadering was half-leeg

Die Nasionale Vergadering was vandag half-leeg met ministers en adjunkministers wat nie vanmiddag vir die sessie opgedaag het nie. Dinsdag se sessie is gekanselleer omdat sommige parlementslede nog ná die Onafhanklikheidsvieringe vanaf Swakopmund na Windhoek moes terugreis. Vandag is debat oor die Wetsontwerp oor die Voorkoming van Verkragting gevoer. Dit was PDM-parlementslid Timotheus Shuhumbu se bydrae:

Die Namibiese adjunkminister van sport, jeug en nasionale diens, Emma Kantema-Gaomas, wat die wetsontwerp ondersteun, het die volgende gesê …