Nasionale stilstand in SA: 87 reeds in hegtenis geneem

Wetstoepassers in Suid-Afrika het landwyd die afgelope 12 uur 87 betogers deur die nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur in hegtenis geneem. Dit hou verband met oortredings van openbare geweld. Volgens die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, is 41 in Gauteng vasgetrek, 29 in Noordwes en 15 in die Vrystaat. Sy voeg by daar is ook oortreders in Mpumalanga, en die Oos- en Wes-Kaap gearresteer: