Nasienproses van Namibiese eksamens verloop vlot

Met die graad 11- en 12-leerders wat verlede maand hul eksamens voltooi het, is opgewonde om hul eksamenuitslae te kry sodat hulle by tersiêre instellings kan aansoek doen of registreer. Die merk van vraestelle is afgehandel, volgens Sanet Steenkamp, die uitvoerende direkteur in die Namibiese onderwysministerie. Sy sê aan Kosmos 94.1 Nuus hoe die nasien-proses verloop en wanneer leerders hul uitslae kan verwag.