Naretu gesels oor wat volgende kom
Die Namibiese Revolusionêre Vervoervakbond, Naretu het sy stigtingskongres gehou na hy in 2021 geregistreer is. Die vakbond beywer hom vir vragmotorbestuurders en uitdagings in die sektor wat veral tydens Covid na vore getree het, gepaard met geweld in veral Suid-Afrika. Kosmos 94.1 Nuus het met sekretaris-generaal van Naretu, Petersen Kambinda gesels oor wat volgende is.