Napha hou vandag jaarvergadering, bedryf het uitdagings

Die Namibiese Jagtersvereniging se algemene jaarvergadering vind vandag in die hoofstad plaas. Die bedryf gaan gebuk onder uitdagings van veral teenstanders van die trofeejag en regerings in Europa begin toegee op eise dat jagtrofeë nie ingevoer mag word nie. Axel Cramer, uitvoerende hoof van Napha gesels met Kosmos 94.1 Nuus.