Napha hou op 28 November jaarvergadering

Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, hou op 28 November sy algemene jaarvergadering in die hoofstad. Die bedryf is onder druk van internasionale drukgroepe wat ‘n algemene verbod op trofeejag wil bereik met toenemende druk op die vervoer van jagtrofeë, en die jaarvergadering, spreek onder andere, die uitdaging aan. Napha se president, Axel Cramer het meer besonderhede.