Nanso vrees eis van pandemie op studente

Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, oftewel Nanso, se woordvoerder, Esther Shakela, sê sy is bevrees oor die tol wat die pandemie op studente gaan eis. Die studenteraad het ‘n siekundige ondersteuningseenheid, asook ‘n tolvrylyn wat ondersteuning aan studente bied.   


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *