Nanso hou uitreik oor studente se befondsing en skuld
Die Namibiese Nasionale Studente-organisasie sal op Saterdag 22 April 2023 ‘n studente-befondsing- en skuld-forum hou. Volgens die organisasie belemmer studenteskuld en onvoldoende studente-befondsing steeds toegang tot hoër onderwys in die land. Die kwessie van befondsing raak elke student. Nanso sal die forum onder die tema “Towards SDG4: Addressing the Student Debt and Funding Crisis and Advocating for Access to Education” aanbied. Dorothea Nangolo, die organisasie se woordvoerder deel meer met Kosmos 94.1 Nuus…