Namsov open sonkrag maasbanker-verwerkingsaanleg

Namsov, nou ‘n filiaal van Tunacor Group, het die land se eerste sonkrag-aangedrewe maasbanker-verwerkingsaanleg op Walvisbaai geopen, wat gebou is teen ‘n koste van 300 miljoen Namibiese dollar. Tydens die opening van die historiese sonkrag-aanleg, het die minister van visserye en mariene hulpbronne, Derek Klazen, die inisiatief geloof.

unacor se direksievoorsitter, Sidney Martin, sê Tunacor is die grootste werkgewer in die visserybedryf.