Namsip berei voor vir saadverspreiding

Die Namibiese Landbou Meganisasie en Saadverbeteringsprojekte, Namsip, is tans besig om saad voor te berei om aan die verskillende streke te versprei. Namsip is ’n beleggingsprojek wat ten doel het om gewas- en graanoeste te verbeter, asook veewaardekettings. Johanna Andowa, Direkteur van landbou-navorsing en -ontwikkeling in die landbouministerie, verduidelik hoe die projek werk.