NamRA soek N$350m by Namcor vir brandstof-invoere

Die Engelse dagblad The Namibian berig dat NamRA aan Namcor geskryf en eis betaling van sy doeane en aksyns skuld. Die brief, gedateer op 30 Oktober, maak melding daarvan Namcor die wetgewing oortree het deur nie brandstof op die Maersk Altus, Velos Forza, Mulberry Express en Scirocco verklaar het nie. Die heffings in die verband beloop blykbaar 350 miljoen Namibiese dollar.