NamPower wil nie hoor nie – Rhb Burgemeester

Die Rehoboth Dorpsraad is ook gelys onder die uitstaande debiteure van NamPower. Die kragvoorsiener sal vanaf Maandag beurtkrag in fases instel as uitstaande skuld nie vereffen word nie. Betaling moes al teen 31 Maart gemaak gewees het. Die Burgermeester van Rehoboth Rudi van Wyk sê hulle het probeer om samesprekings met NamPower te voer maar die kragvoorsiener wil nie luister nie..

Van Wyk sê van die skuld is sedert 2013 uitstaande..