NamPower stel ondersoek in na kragonderbreking

Dit wil voorkom asof daar ‘n landswye kragonderbreking in Namibië ervaar word. Volgens Charlie Matengu, woordvoerder van Cenored, is tegniese spanne van NamPower reeds ontplooi om ondersoek in te stel na waar die fout voorgekom het.