Nampol oor reise van toeriste in en uit beperkte gebiede

Kommisaris Joseph Shikongo  adjunk-inspekteur-generaal van Nampol het vanoggend bevestig dat die verskillende padblokkades ingelig is oor die nuwe Covid-19-regulasies wat spesifiek toeriste raak. Hy het ook bevestig dat onder andere vliegkaartjies en bewyse  en bevestiging van besprekings aanvaar sal word vir reise in en uit beperkte gebiede. Volgens Shikongo was daar dusver geen noemenswaardige probleme by padblokkades in die verband nie.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *