Nampol het reeds verskeie forensiese sake ingehaal

Nes in die buurland, het die forensiese eenheid van die Namibiese polisie ook ‘n agterstand in toetse wat op sy beurt vertragings in die land se howe veroorsaak. ‘n Nuwe hoofkantoor, ter waarde van 346 miljoen Namibiese doller is verlede jaar deur President Hage Geingob ingehuldig en Kommissaris Nelius Becker is aangestel as die eenheid se hoof. Becker het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat hulle onverpoosd werk om die agterstand in te haal…

Becker voeg by dat die agterstand in verskeie sake is reeds afgehandel …