Nampol gee meer inligting oor dood van Anton Bouwer

Die polisie in die Erongo-streek het meer inligting bekendgemaak oor die dood van die 45-jarige Anton Bouwer. Hy is dood in 16de-straat in Walvisbaai gevind.  Adjudant-offisier Ileni Shapumba van die Erongo-polisie het meer.