Namibiese woude: 32% verloor in 20 jaar

Volgens Global Forest Watch het Namibië vanaf 2001 tot 2020 1,22 kilo-hektaar boombedekking verloor wat ‘n verlies van 32 persent sedert 2000 is, en daarmee saam ‘n toename aan 246 kilo-ton koolsuurgas. Die afkap van bome vir hout het ook daartoe bygedra. Dr. Chris Brown, ‘n ekoloog in Namibië, sê aan Kosmos 94.1 Nuus Namibië se die bosboudepartement is nutteloos.