Namibiese verdedigingsministerie voor komitee oor openbare rekeninge

Die Namibiese verdedigingsministerie verskyn voor die komitee oor openbare rekeninge om bekommernisse te verduidelik wat voortspruit uit die ouditeur-generaal se ouditverslag van die ministerie. Wilhelmine Shivute, uitvoerende direkteur van die ministerie, is gevra waarom die ouditeure toegang geweier is om militêre toerusting te sien wat die ministerie beweer het hulle gekoop het. Shivute het haar reaksie so verwoord…