Namibiese uitstallers by Dubai Ekspo kry hupstootSeptember 20, 2021

Die Dubai 2020 Ekspo skop op 7 Oktober af waar verskeie Namibiese uitstallers hul produkte en dienste by die Namibiese pawiljoen sal uitstal. Die Duitse samewerkingsorganisasie, GIZ, borg twee miljoen Namibiese dollar vir die StartUp Namibia-program vir ses Namibiese beginnermaatskappye wat vir vier weke elk by die ekspo gaan uitstal wat tot Maart 2022 duur. Namibië sal as ‘n toeriste- en beleggingsbestemming by die ekspo bevorder word.  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *