Namibiese sokkerster Peter Shalulile is mees waardevolle speler van SA Premierliga

Die Namibiese internasionale sokkersensasie Peter Shalulile is pas as die mees waardevolle speler teen 29,1 Namibiese dollar in Suid-Afrika se Premiersokkerliga gelys. Die Kick Off-sokkertydskrif het vandag ‘n gekombineer lys van die liga se mees waarde elf spelers bekendgemaak. Shalulile se spanmaat van Sundowns, Themba Zwane, is die naaswenner met ‘n waarde van 25,7 miljoen Namibiese dollar.