Namibiese skoolvoedingsprogram in volle swangOctober 1, 2021

Die Namibiese onderwysministerie se skoolvoedingsprogram is in volle swang, volgens die adjunk-uitvoerende direkteur, Edda Bohn. Die verskaffers het die voedsel aan die pakhuise versprei en dit word na die skole vervoer. Sy het egter aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat daar uitdagings in die streke van Ohangwena en Zambezi is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *