Namibiese sjefs op pad Abu Dhabi toe

Namibiese sjefs Elizabeth Issai, Wilka Angula, Lize van der Merwe en spankaptein Yannick Schweigard, gaan Namibië einde Mei by die Afrika Kulinêre Beker by die Wêreld-sjefs Ekspo in Abu Dhabi in die Verenigde Arabiese Emirate verteenwoordig. Sjef Sanet Prinsloo gesels met Kosmos 94.1 Nuus.