Namibiese sensus skop in Augustus 2023 af

Alex Shimuafeni, die statistikus-generaal by die Namibiese Statistieke-agentskap, sê die nasionale sensus is geskeduleer om vanaf Augustus 2023 plaas te vind. Die laaste nasionale sensus is in 2012 gedoen. Hy voeg by dat voorbereidings vir die seunse goed op dreef is.