Namibiese Rugby-unie neem die spel na streke

Op 24 Februarie, 2 Maart en 9 Maart neem die Namibiese Rugby-unie die spel na die streke. Hierdie program is daarop gemik om nuwe talent te ontdek. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoof uitvoerende beampte van die Rugby-unie, John Heynes, gesels oor wat by die streeksbyeenkomste gaan gebeur.