Namibiese Raad van Kerke verwelkom nuwe Covid-regulasies

Die Raad van Kerke in Namibië verwelkom die nuwe Covid-regulasies, want hulle kan nou 500 lidmate met ope arms by kerkdienste verwelkom. Die pandemie het groot impak op kerke gehad. Volgens Ludwig Beukes, sekretaris-generaal van die Raad van Kerk, sê die nuwe maatreëls is ‘n groot verligting.