Namibiese pulmonoloog sê daar is nog te min inligting oor Omikron

Volgens berigte is die nuwe Omikron-variant nie so dodelik soos die Delta-variant nie. Kosmos 94.1 Nuus het aan Namibiese pulmonoloog, dr. Willie Bruwer, gevra of Covid-19 in die proses is om ‘n seisoenale griep te word soos met die H1N1. Bruwer het so geantwoord: