Namibiese gesondheidsminister maan oor verpligte inentings

Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het tydens die 37ste Covid-19 inligtingsessie by Staatshuis meer inligting gegee oor die 18 mense wat positief vir die Omikron-variant getoets het.

Shangula het ook oor verpligte inentings gepraat.