Namibiese polisie moet dien

Die Namibiese polisie moet volgens luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga hulle daaraan wy om die Namibiese nasie te dien, in weerwil van baie uitdagings. Hy het gepraat terwyl hy die minister van binnelandse sake, Albert Kawana, op ‘n besoek aan die Kunene-streek vergesel.