Namibiese pensioenarisse se geld is glo môre in die bank

Sommige Namibiese pensioenarisse het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle het nog nie hul pensioene ontvang nie. Volgens die ministerie van maatskaplike welsyn sal pensioenbetalings teen môreoggend gefinaliseer wees. ‘n Vertraging het glo tussen die ministeries van maatskaplike welsyn en finansies, en banke ontstaan, maar die betalings behoort teen môreoggend in pensioenarisse se rekening te wees. Lukas Haufiku, skakelbeampte van die ministerie, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus …