Namibiese kunstenaar onthou Shaleen so

Reaksie word ontvang op die afsterwe van die geliefde Suid-Afrikaanse aktrise Shaleen Surtie Richards. Sy is vanoggend in haar huis in Johannesburg oorlede op die ouderdom van 66 jaar. Die Namibiese komediant en dramaturg Severius Madjiet en jarelange vriend onthou Shaleen so…