Namibiese kunstenaar gesels oor nuwe projek

Met vyf solo-uitstallings en talle groep-uitstallings, is daar geen einde aan visuele kunstenaar, ontwerper en kunsonderwysers Frans Uunona nie. Die 31-jarige Uunona kom van die noordelike dele van Namibië af. Hy het nog ‘n mylpaal bereik toe hy gekies as een van die kunstenaars gekies om die dorp van Oranjemund te help ontwikkel. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor sy volgende kunsprojek, getiteld “Collective Thought” wat in April uitgestal gaan word.