Namibiese Korrektiewe Diens neem bestuur van abattoir oor

Die Namibiese Korrektiewe Diens sal die volle operasies en administrasie van die Oshakati abattoir oorneem. Die abattoir was voorheen deur die Namibiese Ontwikkelingskorporasie bestuur maar, korrektiewe dienste sal die fasiliteit benut om vir sy gevangenes vleis te slag en te voorsien. Die hoof van die diens, kommissaris-generaal Raphael Hamunyela….