‘Namibiese jeug het genoeg gehad’

Ondersteuners van die twee lede van die Namibia Economic Freedom Fighters, Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma, wat tans in die Katutura-landdroshof aansoek om borg doen, het bymekaar gekom by China Town vir nog ‘n protesaksie vandag. George Kambala van die party het aan die media gesê die Namibiese jeug het genoeg gehad.

Hy sê die protesoptog het ‘n baie spesifieke doel.