Namibiese gesondheidsministerie: 578 mense het van Covid herstel

Tydens die Namibiese gesondheidsministerie se aankondiging van die jongste Covid-verslag het die adjunkminister, dr. Esther Muinjangue, gesê ondanks die 23 328 aktiewe Covid-gevalle is daar 578 mense wat herstel het. Muinjangue is aan die woord.