Namibiese eerste minister bespreek volksmoord in NV

Die Ovaherero en Nama in Namibië het lyding verduur tydens die volksmoord van 1904–1908. Dit is om hierdie rede dat hierdie groepe vergoeding van Duitsland eis. Oor hierdie baie sensitiewe onderwerp hou die eerste minister van Namibië, Saara Kuugongelwa-Amadhila, die land deur die parlement op hoogte van die volksmoordkwessie. Die eerste minister verduidelik wat die Duitsland as deel van die proses moes doen.