Namibiese brandweerman vier 20 jaar van onbaatsugtige diens

Die Namibiese brandweerman Dirkie Cloete van Rehoboth het vandag ‘n belangrike mylpaal behaal. Hy vier vandag sy 20ste jaar in die brandweer. Hy sê hy wou nog altyd ‘n brandweerman gewees het, al is dit gevaarlik. Cloete deel sy passie vir sy onbaatsugtige werk met Kosmos 94.1 Nuus.