Namibiese boere sal eenvoudig moet diversifiseer – Agribank

Met droë toestande vir die komende reënseisoen en ‘n moeilike winter wat voorlê word boere aangemoedig om te diversifiseer. Agribank sê boere moet voorberei vir die ergste. Volgens die bank se skakelbeampte, Fillemon Nangonya, word produsente aangemoedig om biomassa geleenthede te ontgin en ook om produksielyne soos pluimvee te ondersoek. Hy verduidelik.