Namibiërs is baie verdraagsaamOctober 4, 2021

Sogenaamde haatmisdade in Suid-Afrika en ander lande waar teen mense diskrimineer word op grond van hul seksuele oriëntasie is volgens statistiek aan die toeneem. In Namibië lyk die situasie egter ietwat anders. Omar van Reenen, die stigter van Namibia Equal Rights Movement, is Namibiërs eintlik baie verdraagsaam.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *